Troye Sivan

Troye Sivan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Troye Sivan Mellet
Geboorte 5 Junie 1995 (1995-06-05)
Nasionaliteit Australiër
Beroep(e) Akteur en komponis
Aktiewe jare 2006–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Troye Sivan (gebore 5 Junie 1995) is 'n Suid-Afrikaansgebore Australiese akteur, sanger-liedjieskrywer, komponis en YouTuber. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente X-Men Origins: Wolverine (2009), Spud (2010), en Love, Simon (2018).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy